Paasbolletjies

Ons Nelle was nog altyd groot op geleenthede op die Christelike kalender soos Kersfees & Paasnaweek. Gister kom daar ‘n fototjie op my facebook om my te herinner aan Paasnaweek 2009, die heel eerste Paasnaweek sonder my ma. Skielik tref ‘n verlange my wat mens nie kan verduidelik nie. Daar het intussen 10 jaar verloop…

Read More

Gee ons vandag ons daagse brood

Daar is niks so nostalgies soos ‘n sny vars gebakte brood nie! Ek onthou winter maande voor ons ou Aga stoof in die plaaskombuis. Die reuk van gebakte brood wanneer ons koshuiskinders op ‘n Vrydagaand by die huis kom. Hierdie brood word nog op die ou manier gedoen met volgraan meel en sonder enige fieterjasies.…

Read More