KONTAK

Het jy ‘n produk, plek of idee waaroor jy opgewonde voel? Stuur jou besonderhede vir my en dan gesels ons oor ‘n lekker koppie koffie oor moontlike samewerkingsmoontlikhede!

Hoe kan ek jou help?

  • Resepte ontwikkel, stilleer en afneem wat die lig op jou produk sal laat skyn!
  • Ontwikkeling van ‘n skedule vir sosiale plasings wat die verkope van jou produk die hoogte sal laat in skiet asook sal help met die bou van kwaliteit verhoudings met kliënte.
  • Neem van foto’s wat jou produk of handelsmerk se storie vertel.
  • Neem van foto’s vir restaurante en spyseniers vir gebruik op sosiale platvorms sowel as bemarkingsmateriaal en spyskaarte.
  • ‘n Vinnige sessie om jou te leer om jou eie kwaliteit foto’s te neem en stilleer vir sosiale platvorms. (Kamera sowel as foon.)